Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " dees hunningkoek se soetsel " deur THOMAS DEACON
" dees hunningkoek se soetsel " deur THOMAS DEACON [boodskap #90101] Sa, 07 Februarie 2004 20:44
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4795
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Thomas Deacon

dees hunningkoek se soetsel

dees hunningkoek se
soetsel vanaf kopvel oor
tot by die weglêtoon
se vastrapkant
dees bloed se klopsel
wat door lyf se diep-
vlees jaag
soos groot gariep wat om
en om en oor die maal-
gatkleppers draai
en raas
Vorige onderwerp: "Petrus " deur THOMAS DEACON
Volgende onderwerp: " Stillewe met tee om 'n tafel " deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:23:43 MGT 2024